Tuisblad        Behuising        Bestuur        Aankope en Verkope        Werknemers        Voerfabriek        Kontakbesonderhede

Sowat 80% van die diere word onderdak gevoer op betonvloere. 

                                    

Dit is die grootste onderdakboerdery in RSA en een van die grootstes in die wÍreld.  Sowat 2000 ton koringstrooi en saagsels word jaarliks gebruik om optimale toestande vir diere te skep. 

 Krale word twee keer per week deur 2 Bobcats skoongemaak.  Sowat 1000 ton mis word maandliks uit die krale verwyder wat aan groenteboere en komposproduseerders verkoop word.  Alle afvalwater gaan deur oksidasiedamme waarna die water weer vir besproeiing gebruik word.