Tuisblad        Behuising        Bestuur        Aankope en Verkope        Werknemers        Voerfabriek        Kontakbesonderhede

 

 

Pieter Eksteen is die eienaar van die plaas en voerkraal en Deon Louw is die bestuurder van die voerkraal. 

Aankope van kalwers en roumateriaal (voer) word deur die eienaar behartig terwyl Deon Louw, wat ook Ďn aandeel van die voerkraal het, die algemene dag-tot-dag bestuur behartig.

Jiaan Coetzee is verantwoordelik vir die werkswinkel en algemene onderhoud en Pierre Claassen is die finansiŽle bestuurder.

 Juania Cloete is 'n assistent en ook veranwoordelik vir voorraadbeheer t.o.v. die voerfabriek.   Johannes September is die bestuurder van die voerfabriek.