Tuisblad        Behuising        Bestuur        Aankope en Verkope        Werknemers        Voerfabriek        Kontakbesonderhede

 

 

Alle voere word self gemeng. Roumateriaal word op n daaglikse basis aangekoop en die eienaar doen self die voerformulerings.  Sowat 1200 ton word elke maand vermeng.  Bestanddele sluit in  mielies, wintergrane, molasse, koringsemels, mielie- afvalprodukte, hawersemels en strooi asook vitamiene/minerale-voermengsels.