Tuisblad        Behuising        Bestuur        Aankope en Verkope        Werknemers        Voerfabriek        Kontakbesonderhede

 

Braams verskaf werk aan 42 mense wat sowat 200 famililede onderhou.  Arbeidsverhoudinge is uitstekend en verteenwoordig die hele spektrum van mense in RSA(wit, bruin, swart, vroue en gestremdes). Geen werker het die afgelope 5 jaar bedank nie.  Ons werknemers het saam met die voerkraal in getalle gegroei.

Werknemers verdien veel meer as die minimum loon soos vasgestel deur die Arbeidswet.  Vleis word 2 keer per week aan hulle verskaf terwyl dič wat op die perseel bly, gratis behuising en water en elektrisiteit ontvang.